1 Samuel 7:6

1 Samuel 7:6 AFR20

Hulle het by Mispa byeengekom, water geskep en dit voor die HERE uitgegiet. Hulle het daardie dag gevas en daar bely: “Ons het teen die HERE gesondig.” Samuel het die Israeliete by Mispa gerig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 7:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid