1 Samuel 16:4

1 Samuel 16:4 AFR20

Samuel het gedoen wat die HERE gesê het. Toe hy in Betlehem aankom, kom die oudstes van die stad hom bewend tegemoet en vra: “Beteken u koms vrede?”