1 SAMUEL 16:4
1 SAMUEL 16:4 Bybel vir almal (ABA)
Samuel het gedoen wat die Here gesê het. Toe hy in Betlehem kom, het die leiers van die stad hom kom ontmoet. Hulle was bang en hulle het gevra: “Kom jy om iets te doen wat goed is vir ons?”
Deel
Lees 1 SAMUEL 161 SAMUEL 16:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Samuel het gedoen wat die HERE gespreek het; en toe hy by Betlehem aankom, het die oudstes van die stad hom bewend tegemoetgegaan en gevra: Is u koms vrede?
Deel
Lees 1 SAMUEL 161 SAMUEL 16:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Samuel het gedoen wat die Here gesê het. By sy aankoms in Betlehem het die leiers van die stad hom ontsteld tegemoet gekom en gesê: “Kom u in vrede?”
Deel
Lees 1 SAMUEL 16