Romeine 11:33-34

Romeine 11:33-34 ABA

Die wysheid van God, alles wat Hy weet, alles wat aan God behoort, is meer as wat ons kan verstaan. Ons kan nie weet wat God besluit nie, ons kan nie uitvind wat Hy wil doen nie. Wie mag vir die Here sê wat Hy moet dink? Wie mag vir Hom sê wat die regte dinge is wat Hy moet doen?

Video vir Romeine 11:33-34

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 11:33-34