Psalms 46:1-12

Psalms 46:1-12 ABA

Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. Dieselfde musiek soos vir die lied “Jong Vroue.” 'n Lied. God beskerm ons en Hy maak ons sterk, Hy is altyd gereed om ons te help. Daarom is ons nie bang nie, ook nie wanneer die aarde skud, en die berge tot in die see val nie, ook nie wanneer die water van die see raas en skuim, en sy wilde branders die berge laat bewe nie. Sela Daar is 'n rivier, sy strome maak die mense bly wat woon in die stad van God, die gewyde woonplek van die Hoogste God. God is in hierdie stad, niemand sal die stad oorwin nie, God sal die stad help wanneer dit oggend word. Volke het geraas, lande is verwoes. Wanneer die Here praat, dan smelt die aarde weg. Die Here wat oor alles regeer, is by ons, die God van Jakob beskerm ons. Sela Julle moet kom kyk wat die Here doen, kom kyk watter wonderlike dinge Hy op die aarde doen: Hy het oorloë laat ophou op die hele aarde, Hy het pyl en boog gebreek, spiese stukkend geslaan en skilde verbrand. Hy het gesê: “Julle moet ophou veg, julle moet weet dat Ek God is, Ek is hoog bo die volke, hoog bo die aarde.” Die Here wat oor alles regeer, is by ons, die God van Jakob beskerm ons. Sela

Versbeelde vir Psalms 46:1-12

Psalms 46:1-12 - Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. Dieselfde musiek soos vir die lied “Jong Vroue.” 'n Lied.

God beskerm ons en Hy maak ons sterk,
Hy is altyd gereed om ons te help.
Daarom is ons nie bang nie,
ook nie wanneer die aarde skud,
en die berge tot in die see val nie,
ook nie wanneer die water van die see
raas en skuim,
en sy wilde branders die berge laat bewe nie.
Sela
Daar is 'n rivier,
sy strome maak die mense bly
wat woon in die stad van God,
die gewyde woonplek
van die Hoogste God.
God is in hierdie stad,
niemand sal die stad oorwin nie,
God sal die stad help wanneer dit oggend word.
Volke het geraas, lande is verwoes.
Wanneer die Here praat, dan smelt die aarde weg.
Die Here wat oor alles regeer, is by ons,
die God van Jakob beskerm ons.
Sela
Julle moet kom kyk wat die Here doen,
kom kyk watter wonderlike dinge Hy op die aarde doen:
Hy het oorloë laat ophou op die hele aarde,
Hy het pyl en boog gebreek,
spiese stukkend geslaan
en skilde verbrand.
Hy het gesê: “Julle moet ophou veg,
julle moet weet dat Ek God is,
Ek is hoog bo die volke, hoog bo die aarde.”
Die Here wat oor alles regeer, is by ons,
die God van Jakob beskerm ons.
SelaPsalms 46:1-12 - Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. Dieselfde musiek soos vir die lied “Jong Vroue.” 'n Lied.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 46:1-12