Psalms 119:9-12

Psalms 119:9-12 ABA

Wat moet jongmense doen sodat hulle kan weet hoe hulle moet lewe? Hulle moet doen wat U sê. Ek wil naby U wees met my hele hart, U moet keer dat ek nie ongehoorsaam is aan u gebooie nie. Ek dink altyd aan wat U gesê het, dit keer my dat ek nie sonde doen teen U nie. Here, ek prys U, U moet vir my leer wat u wette sê.

Versbeeld vir Psalms 119:9-12

Psalms 119:9-12 - Wat moet jongmense doen
sodat hulle kan weet hoe hulle moet lewe?
Hulle moet doen wat U sê.
Ek wil naby U wees met my hele hart,
U moet keer dat ek nie
ongehoorsaam is aan u gebooie nie.
Ek dink altyd aan wat U gesê het,
dit keer my dat ek nie sonde doen teen U nie.
Here, ek prys U,
U moet vir my leer wat u wette sê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 119:9-12