Spreuke 16:18

Spreuke 16:18 ABA

Wanneer iemand hoogmoedig is, dan sal dit gou sleg gaan met hom, wanneer hy dink dat hy beter is as ander mense, dan sal hy gou val.

Versbeeld vir Spreuke 16:18

Spreuke 16:18 - Wanneer iemand hoogmoedig is,
dan sal dit gou sleg gaan met hom,
wanneer hy dink dat hy beter is
as ander mense, dan sal hy gou val.