Markus 10:45

Markus 10:45 ABA

Want Ek, die Seun van die mens, het gekom, maar nie sodat almal My moet dien nie. Ek het gekom om mense te dien en om my lewe te gee en te sterf. So sal Ek betaal om baie mense vry te maak van hulle sonde.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 10:45