YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 10:45

MARKUS 10:45 Bybel vir almal (ABA)

Want Ek, die Seun van die mens, het gekom, maar nie sodat almal My moet dien nie. Ek het gekom om mense te dien en om my lewe te gee en te sterf. So sal Ek betaal om baie mense vry te maak van hulle sonde.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want ook die •Seun van die Mens het nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:45 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want selfs die Seun van die mens het nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:45 Die Boodskap (DB)

“Selfs Ek, die Seun van die mens, het nie gekom sodat almal My moet bedien nie. Ek het gekom om ander te dien. Daarom het Ek my lewe gegee sodat baie mense daardeur weer God se eiendom kan word.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs Ek, die Seun van die Mens, het immers nie gekom om gedien te word nie, maar om diens te lewer en so selfs my lewe te gee as ’n losprys vir baie mense.”

Deel
Lees MARKUS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's