Miga 5:2

Miga 5:2 ABA

Die Here sal sy mense 'n kort tyd los, so lank soos dit 'n vrou neem om 'n baba te kry. Maar dan sal die mense wat nog lewe van die familie, terugkom na die Israeliete toe.

Versbeeld vir Miga 5:2

Miga 5:2 - Die Here sal sy mense
'n kort tyd los,
so lank soos dit 'n vrou neem
om 'n baba te kry.
Maar dan sal die mense
wat nog lewe van die familie,
terugkom na die Israeliete toe.