Miga 5:2

Miga 5:2 AFR20

Dit is waarom die HERE hulle sal oorgee tot die tyd aanbreek vir 'n swanger vrou om geboorte te skenk. Dan sal die res van sy volksgenote terugkeer saam met die Israeliete.

Versbeeld vir Miga 5:2

Miga 5:2 - Dit is waarom die HERE
hulle sal oorgee
tot die tyd aanbreek
vir 'n swanger vrou
om geboorte te skenk.
Dan sal die res van sy volksgenote
terugkeer saam met
die Israeliete.