“Hoekom sien jy die klein stukkie hout in jou broer se oog, maar jy besef nie daar is 'n groot stuk hout in jou eie oog nie? Jy sien die bietjie wat jou broer verkeerd gedoen het, maar jy sien nie die baie wat jyself verkeerd gedoen het nie. Jy kan nie vir jou broer sê jy wil die klein stukkie hout uit sy oog haal wanneer daar 'n groot stuk hout in jou eie oog is nie.
Lees Matteus 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matteus 7:3-4
4 Dae
Matteus 7 is die slot van Jesus se Bergprediking en roep ons op tot onderskeiding, selfondersoek en gehoorsaamheid. Jesus waarsku teen huigelary, moedig opregte geloof aan, en herinner ons aan die realiteit van oordeel. Hierdie hoofstuk gaan oor hoe ons met ander omgaan, maar ook oor ons verhouding met God. Dit sluit af met ’n duidelike keuse: bou jou lewe op die rots van Christus of op die sand van eiegeregtigheid. Hierdie leesplan neem jou daagliks deur Matteus 7 en help jou om Jesus se woorde nie net te hoor nie, maar opreg te leef.
5 Days
They drain your joy, eat up your time, and rain on your parade—but there’s a better way to view difficult people. Let’s learn how to heal the relationships that suck the life out of us. Get ready for God to do His life-giving work when you start this new Life.Church Bible Plan to accompany Pastor Craig Groeschel’s message series, Relational Vampires .
Everyone makes mistakes. But most people don’t like to call their mistakes “sins,” even though that’s what they are. In this Plan, we’ll learn what sin is, why we do it, and how we can choose to live differently. We can stand on the hope that no matter what we’ve done in our lives, there is no sin we can commit that God won’t forgive.
Too many have taken marriage into their own hands, even Christians, in trying to navigate through this relationship system that God designed. Marriage was not meant to be hard, miserable, or sad but the exact opposite. For couples to truly experience marriage God's way, they must include him. In this devotional, Treal Ravenel takes you on a journey of how to do marriage God's way.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's