Joël 2:12-17

Joël 2:12-17 ABA

Maar die Here sê daar is nog tyd. Hy sê: “Julle moet terugkom na My toe. Julle moet My altyd dien, julle moet net vir My dien.” Julle moet vas en huil en treur. Moenie net vir mense wys julle is jammer nie, wys dit vir die Here. Moenie net julle klere skeur nie, skeur julle harte. Julle moet terugkom na julle God die Here toe, want Hy is genadig en goed vir mense wat swaarkry. Hy is geduldig en vol liefde. Hy vergewe mense se sonde maklik. Miskien sal Hy julle sonde vergewe en julle weer seën. Dan sal daar weer koring-offers en drank-offers wees vir julle God die Here. Julle moet die ramshoring blaas op Sionsberg. Julle moet 'n dag aan die Here wy, en almal moet op daardie dag vas. Julle moet al die mense roep om bymekaar te kom. Julle moet die mense bymekaarmaak en die gemeente wy, julle moet al die mense bymekaarmaak, die mense wat oud is, die kinders en ook die babatjies wat nog aan hulle ma's drink. Die bruidegom en die bruid moet ook uitkom uit hulle slaapkamer. Die priesters moet dan tussen die tempel en die altaar staan en hulle moet huil. Die priesters, die mense wat vir die Here werk, moet dan bid en sê: “Here, U moet asseblief jammer wees vir u volk, ons behoort aan U. Die ander volke spot en lag vir ons. U moet hulle stop. Hulle sê: ‘Waar is daardie mense se God? Hoekom help Hy hulle nie?’ ”

Versbeelde vir Joël 2:12-17

Joël 2:12-17 - Maar die Here sê daar is nog tyd.
Hy sê:
“Julle moet terugkom na My toe.
Julle moet My altyd dien,
julle moet net vir My dien.”

Julle moet vas en huil en treur.
Moenie net vir mense wys
julle is jammer nie,
wys dit vir die Here.
Moenie net julle klere
skeur nie, skeur julle harte.
Julle moet terugkom
na julle God die Here toe,
want Hy is genadig en goed
vir mense wat swaarkry.
Hy is geduldig en vol liefde.
Hy vergewe mense se sonde maklik.
Miskien sal Hy
julle sonde vergewe
en julle weer seën.
Dan sal daar weer koring-offers
en drank-offers wees
vir julle God die Here.

Julle moet die ramshoring
blaas op Sionsberg.
Julle moet 'n dag
aan die Here wy,
en almal moet op daardie dag vas.
Julle moet al die mense roep
om bymekaar te kom.
Julle moet
die mense bymekaarmaak
en die gemeente wy,
julle moet
al die mense bymekaarmaak,
die mense wat oud is, die kinders
en ook die babatjies
wat nog aan hulle ma's drink.
Die bruidegom en die bruid
moet ook uitkom
uit hulle slaapkamer.
Die priesters moet dan
tussen die tempel
en die altaar staan
en hulle moet huil.
Die priesters, die mense
wat vir die Here werk,
moet dan bid en sê:
“Here, U moet asseblief jammer wees
vir u volk,
ons behoort aan U.
Die ander volke spot
en lag vir ons.
U moet hulle stop.
Hulle sê:
‘Waar is daardie mense se God?
Hoekom help Hy hulle nie?’ ”Joël 2:12-17 - Maar die Here sê daar is nog tyd.
Hy sê:
“Julle moet terugkom na My toe.
Julle moet My altyd dien,
julle moet net vir My dien.”

Julle moet vas en huil en treur.
Moenie net vir mense wys
julle is jammer nie,
wys dit vir die Here.
Moenie net julle klere
skeur nie, skeur julle harte.
Julle moet terugkom
na julle God die Here toe,
want Hy is genadig en goed
vir mense wat swaarkry.
Hy is geduldig en vol liefde.
Hy vergewe mense se sonde maklik.
Miskien sal Hy
julle sonde vergewe
en julle weer seën.
Dan sal daar weer koring-offers
en drank-offers wees
vir julle God die Here.

Julle moet die ramshoring
blaas op Sionsberg.
Julle moet 'n dag
aan die Here wy,
en almal moet op daardie dag vas.
Julle moet al die mense roep
om bymekaar te kom.
Julle moet
die mense bymekaarmaak
en die gemeente wy,
julle moet
al die mense bymekaarmaak,
die mense wat oud is, die kinders
en ook die babatjies
wat nog aan hulle ma's drink.
Die bruidegom en die bruid
moet ook uitkom
uit hulle slaapkamer.
Die priesters moet dan
tussen die tempel
en die altaar staan
en hulle moet huil.
Die priesters, die mense
wat vir die Here werk,
moet dan bid en sê:
“Here, U moet asseblief jammer wees
vir u volk,
ons behoort aan U.
Die ander volke spot
en lag vir ons.
U moet hulle stop.
Hulle sê:
‘Waar is daardie mense se God?
Hoekom help Hy hulle nie?’ ”Joël 2:12-17 - Maar die Here sê daar is nog tyd.
Hy sê:
“Julle moet terugkom na My toe.
Julle moet My altyd dien,
julle moet net vir My dien.”

Julle moet vas en huil en treur.
Moenie net vir mense wys
julle is jammer nie,
wys dit vir die Here.
Moenie net julle klere
skeur nie, skeur julle harte.
Julle moet terugkom
na julle God die Here toe,
want Hy is genadig en goed
vir mense wat swaarkry.
Hy is geduldig en vol liefde.
Hy vergewe mense se sonde maklik.
Miskien sal Hy
julle sonde vergewe
en julle weer seën.
Dan sal daar weer koring-offers
en drank-offers wees
vir julle God die Here.

Julle moet die ramshoring
blaas op Sionsberg.
Julle moet 'n dag
aan die Here wy,
en almal moet op daardie dag vas.
Julle moet al die mense roep
om bymekaar te kom.
Julle moet
die mense bymekaarmaak
en die gemeente wy,
julle moet
al die mense bymekaarmaak,
die mense wat oud is, die kinders
en ook die babatjies
wat nog aan hulle ma's drink.
Die bruidegom en die bruid
moet ook uitkom
uit hulle slaapkamer.
Die priesters moet dan
tussen die tempel
en die altaar staan
en hulle moet huil.
Die priesters, die mense
wat vir die Here werk,
moet dan bid en sê:
“Here, U moet asseblief jammer wees
vir u volk,
ons behoort aan U.
Die ander volke spot
en lag vir ons.
U moet hulle stop.
Hulle sê:
‘Waar is daardie mense se God?
Hoekom help Hy hulle nie?’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 2:12-17