Johannes 20:7

Johannes 20:7 ABA

Hy het ook die doek gesien wat om Jesus se kop was. Die doek het nie by die ander grafdoeke gelê nie. Iemand het dit opgevou, en dit was op 'n ander plek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 20:7