Genesis 15:4-5

Genesis 15:4-5 ABA

Toe praat die Here weer met Abram en Hy sê vir hom: “Nee, dit is nie 'n slaaf wat al jou goed sal erf nie. Net jou eie seun sal jou goed erf.” Die Here het vir Abram buitetoe geneem en vir hom gesê: “Kyk na die lug en probeer om al die sterre te tel. Jou nageslag sal so baie wees.”

Video vir Genesis 15:4-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 15:4-5