Handelinge 8:29-31

Handelinge 8:29-31 ABA

Die Heilige Gees het vir Filippus gesê: “Jy moet nader gaan tot by die wa.” Toe Filippus naby die wa kom, hoor hy dat die man lees uit die boek van die profeet Jesaja. Filippus vra toe vir hom: “Verstaan jy wat jy lees?” Die man sê: “Hoe kan ek dit verstaan? Iemand moet dit vir my verduidelik.” Toe sê hy Filippus moet op die wa klim en hy moet langs hom kom sit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 8:29-31

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid