Handelinge 2:1-2

Handelinge 2:1-2 ABA

Al die gelowiges was bymekaar op die dag van die Pinksterfees. Hulle het skielik iets gehoor wat uit die hemel kom. Dit was soos 'n sterk wind wat waai. Hulle het dit gehoor oral waar hulle in die huis gesit het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 2:1-2