1 Tessalonisense 5:11-12
1 Tessalonisense 5:11-12 ABA
Daarom moet julle mekaar help om nie moedeloos te word nie en om sterk te wees, soos julle al klaar doen. Vriende, ons vra vir julle dat julle die leiers moet respekteer wat hard werk daar by julle. Want hulle lei julle soos die Here wil hê, en hulle leer vir julle van Hom.







