1 Samuel 16:4
1 Samuel 16:4 ABA
Samuel het gedoen wat die Here gesê het. Toe hy in Betlehem kom, het die leiers van die stad hom kom ontmoet. Hulle was bang en hulle het gevra: “Kom jy om iets te doen wat goed is vir ons?”