ROMEINE 8:14-15

ROMEINE 8:14-15 NLV

Want almal wat hulle laat lei deur die Gees van God – hulle is God se kinders. Die gees wat julle ontvang het, is nie ’n gees wat weer van julle vreesbevange slawe maak nie. Julle het die Gees van ware kindwees ontvang en deur hierdie Gees roep julle uit tot God: Abba – ons Vader.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 8:14-15