ROMEINE 1:28

ROMEINE 1:28 NLV

Inderdaad, omdat hulle geweier het om aan God die erkenning te gee wat Hy verdien, het Hy hulle oorgegee aan hulle skewe ingesteldheid. Gevolglik doen hulle allerlei onbehoorlike dinge.

Video vir ROMEINE 1:28

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 1:28