PSALMS 51:12-13

PSALMS 51:12-13 NLV

Skep vir my ’n rein hart, o God. Gee my ’n nuwe, standvastige gees. Moenie my verban wég van u teenwoordigheid nie, en moenie u Heilige Gees van my af wegneem nie.

Versbeeld vir PSALMS 51:12-13

PSALMS 51:12-13 - Skep vir my ’n rein hart,
o God.
Gee my ’n nuwe,
standvastige gees.
Moenie my verban
wég van u teenwoordigheid nie,
en moenie u Heilige Gees
van my af wegneem nie.