PSALMS 24:7-8

PSALMS 24:7-8 NLV

Word hoër, o poorte! Word nog hoër, eeue oue deure, sodat die roemryke Koning kan ingaan. Wie is die roemryke Koning? Die HERE, sterk en magtig, die HERE, onoorwinlik in die stryd.