FILEMON 1:1

FILEMON 1:1 NLV

Hierdie brief kom van Paulus. Ek is ’n gevangene ter wille van Christus Jesus. Ons broer Timoteus skryf hierdie brief saam met my. Ons skryf aan Filemon, ons geliefde vriend en medewerker

Gratis leesplanne en oordenkings oor FILEMON 1:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid