MATTEUS 6:7-13

MATTEUS 6:7-13 NLV

“Wanneer julle bid, moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word. Moenie soos hulle maak nie, want julle Vader weet presies wat julle behoeftes is, selfs nog voordat julle Hom vra! Bid dan soos volg: Ons Vader in die hemel, laat u Naam geheilig word. Laat u koninkryk kom. Laat u wil hier op aarde uitgevoer word soos in die hemel. Gee ons die porsie brood wat ons vir vandag nodig het. En vergeef ons ons sondeskuld soos ons ook óns skuldenaars vergewe het. Bewaar ons sodat ons nie aan verleiding sal toegee nie; maar bevry ons van die greep van die Bose.

Versbeelde vir MATTEUS 6:7-13

MATTEUS 6:7-13 - “Wanneer julle bid, moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word. Moenie soos hulle maak nie, want julle Vader weet presies wat julle behoeftes is, selfs nog voordat julle Hom vra! Bid dan soos volg:
Ons Vader in die hemel,
laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil hier op aarde
uitgevoer word soos in die hemel.
Gee ons die porsie brood
wat ons vir vandag nodig het.
En vergeef ons ons sondeskuld
soos ons ook óns skuldenaars
vergewe het.
Bewaar ons sodat ons
nie aan verleiding sal toegee nie;
maar bevry ons van die greep
van die Bose.MATTEUS 6:7-13 - “Wanneer julle bid, moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word. Moenie soos hulle maak nie, want julle Vader weet presies wat julle behoeftes is, selfs nog voordat julle Hom vra! Bid dan soos volg:
Ons Vader in die hemel,
laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil hier op aarde
uitgevoer word soos in die hemel.
Gee ons die porsie brood
wat ons vir vandag nodig het.
En vergeef ons ons sondeskuld
soos ons ook óns skuldenaars
vergewe het.
Bewaar ons sodat ons
nie aan verleiding sal toegee nie;
maar bevry ons van die greep
van die Bose.MATTEUS 6:7-13 - “Wanneer julle bid, moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word. Moenie soos hulle maak nie, want julle Vader weet presies wat julle behoeftes is, selfs nog voordat julle Hom vra! Bid dan soos volg:
Ons Vader in die hemel,
laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil hier op aarde
uitgevoer word soos in die hemel.
Gee ons die porsie brood
wat ons vir vandag nodig het.
En vergeef ons ons sondeskuld
soos ons ook óns skuldenaars
vergewe het.
Bewaar ons sodat ons
nie aan verleiding sal toegee nie;
maar bevry ons van die greep
van die Bose.