Alles wat jy moet weet oor GEBED: Vrae & Antwoorde

Alles wat jy moet weet oor GEBED: Vrae & Antwoorde

4 Dae

Het jy vrae oor gebed? In hierdie 4-dag leesplan kry jy eenvoudige, Bybelse antwoorde oor God se luister, struikelblokke wat gebed kan belemmer, volharding, herhalende gebed, en wat om te doen wanneer God stil voel. Kom leer om met vrymoedigheid te bid, jou hart te ondersoek, en God met die uitkoms te vertrou.

Ons wil graag Juig! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: juig.co.za/teken-in