JEREMIA 3:19-20

JEREMIA 3:19-20 NLV

“Ek het by Myself gedink: ‘Ek sou julle graag soos my eie kinders wou behandel! En Ek sou graag hierdie mooi land vir julle wou gee. Nie een van die nasies se grondgebied is naastenby so mooi nie.’ Ek het gedink julle sou My ‘Vader’ noem en nooit weer julle rug op My draai nie. Maar Israel het soos ’n ontroue vrou wat haar man verlaat, My verraai,” sê die HERE.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid