GENESIS 9:14-16

GENESIS 9:14-16 NLV

Wanneer Ek die wolke in die lug laat saampak en die reënboog verskyn, sal dit My herinner aan my verbond met julle en alle lewende wesens dat daar nooit weer ’n vloed sal wees wat alle lewe vernietig nie. “Sodra Ek die reënboog in die wolke sien, sal Ek herinner word aan die blywende verbond tussen My en alle lewende wesens op aarde.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 9:14-16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid