GENESIS 28:13

GENESIS 28:13 NLV

Die HERE het aan die bokant van die leer gestaan en vir hom gesê: “Ek is die HERE, die God van jou voorvader Abraham en die God van Isak. Die grond waarop jy lê, gee Ek vir jou en jou nageslag.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid