GENESIS 28:13
GENESIS 28:13 Bybel vir almal (ABA)
Toe kom staan die Here by hom en Hy sê vir Jakob: “Ek is die Here, die God van jou oupa Abraham en die God van jou pa Isak. Hierdie land waar jy nou is, sal Ek vir jou en jou nageslag gee.
GENESIS 28:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En kyk, die HERE het bo-aan gestaan en gesê: Ek is die HERE, die God van jou vader Abraham en die God van Isak. Die land waar jy op lê en slaap, sal Ek aan jou en jou nageslag gee
GENESIS 28:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe kom staan die Here by Jakob en sê: “Ek is die Here die God van jou voorvader Abraham, die God van Isak. Ek sal die grond waarop jy lê, vir jou en jou nageslag gee.
GENESIS 28:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En kyk, die HERE staan bo-aan die trappe en sê: “Ek is die HERE, die God van jou voorvader Abraham, en die God van Isak. Die grond waarop jy lê – aan jou en jou nageslag gee Ek dit.
GENESIS 28:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, die HERE het daarbo gestaan en gesê: Ek is die HERE, die God van jou vader Abraham en die God van Isak; die land waarop jy lê, sal Ek dit aan jou gee en aan jou nageslag