EKSODUS 40:34-35

EKSODUS 40:34-35 NLV

Toe het die wolk afgesak en oor die tabernakel gehang. Die heerlike teenwoordigheid van die HERE het die tent gevul. Moses kon nie langer in die tabernakel kom nie, want die wolk was oor die tabernakel en die teenwoordigheid van die HERE het dit gevul.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid