Eksodus 40:34-35

Eksodus 40:34-35 AFR20

Die wolk het die Tent van Ontmoeting bedek en die heerlikheid van die HERE het die tabernakel gevul. Moses kon nie in die Tent van Ontmoeting ingaan nie, omdat die wolk daaroor vertoef het en die heerlikheid van die HERE die tabernakel gevul het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid