DEUTERONOMIUM 23:1-3

DEUTERONOMIUM 23:1-3 NLV

“’n Man wie se geslagsorgane vermink is of wat ontman is, mag nie deel wees van die vergadering van die HERE nie. Dié wat uit ’n ontoelaatbare verhouding gebore is, asook hulle nageslag tot in die tiende generasie, mag nie ingesluit word in die vergadering van die HERE nie. “Geen Ammoniet of Moabiet of enige van hulle nageslag tot in die tiende generasie mag ingesluit word in die vergadering van die HERE nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 23:1-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid