Deuteronomium 23:1-3

Deuteronomium 23:1-3 DB

“’n Man wie se geslagsdele verbrysel of afgesny is, mag nie saam met die gemeente voor die Here bymekaarkom nie. “Mense wat gebore is uit verhoudings wat nie deur die Here goedgekeur word nie, mag nie deel van die gemeente van die Here wees nie. Selfs so iemand se kinders en kleinkinders en agterkleinkinders mag nie aan die gemeente behoort nie. “Ammoniete en Moabiete en hulle kinders en kleinkinders en agterkleinkinders mag nie aan die gemeente van die Here behoort nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 23:1-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid