DANIËL 9:11

DANIËL 9:11 NLV

Die hele Israel het van u bepalings afgewyk en weggedwaal omdat ons nie na U geluister het toe U ons geroep het nie. “U het nou oor ons die dreigemente en vervloekings laat kom wat in die wet van u dienaar Moses geskryf staan, want ons het sonde teen U gedoen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 9:11

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid