AMOS 5:16

AMOS 5:16 NLV

Die HERE God, die Almagtige, die Here, sê: “Omdat dit gebeur het, sal mense op die pleine en op al die strate uitroep van smart. Roep die boere op om saam met julle te huil en die gehuurde rouklaers om te kla.

Gratis leesplanne en oordenkings oor AMOS 5:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid