HANDELINGE 27:3

HANDELINGE 27:3 NLV

Ons het die volgende dag in Sidon aangekom. Julius was tegemoetkomend teenoor Paulus, en het hom toegelaat om na sy vriende toe te gaan om hom te voorsien van wat hy nodig het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 27:3