HANDELINGE 2:1-2

HANDELINGE 2:1-2 NLV

Op Pinksterdag, sewe weke na Jesus se opstanding, was al die gelowiges op een plek saam. Skielik was daar in die lug bokant hulle ’n geluid soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle bymekaar was.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 2:1-2