2 SAMUEL 24:10

2 SAMUEL 24:10 NLV

Nadat Dawid die sensusopname laat maak het, het sy gewete hom begin pla. Hy bely toe teenoor die HERE: “Ek het swaar gesondig met wat ek gedoen het. Vergeef tog my oortreding, HERE, want ek het ’n baie dwase ding gedoen.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 24:10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid