2 SAMUEL 11:27

2 SAMUEL 11:27 NLV

Toe die routyd verby was, het Dawid haar na sy paleis toe laat haal en sy het een van Dawid se vroue geword. Sy het geboorte gegee aan ’n seuntjie. Maar die HERE was baie ontevrede met dit wat Dawid gedoen het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 11:27

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid