2 Samuel 11:27

2 Samuel 11:27 AFR20

Nadat die routyd verby was, het Dawid haar laat haal en in sy paleis ontvang. Sy het sy vrou geword en vir hom 'n seun in die wêreld gebring. Maar dit wat Dawid gedoen het, was verkeerd in die oë van die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 11:27

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid