1
PSALMS 66:18
Afrikaans 1983
As daar sonde in my hart was, sou die Here nie geluister het nie.
Vergelyk
Verken PSALMS 66:18
2
PSALMS 66:20
Die lof kom God toe wat my gebed nie afgewys en sy trou nie van my weerhou het nie.
Verken PSALMS 66:20
3
PSALMS 66:3
Bely voor God: Hoe ontsagwekkend is u werk! U mag is groot, u vyande kruip voor U.
Verken PSALMS 66:3
4
PSALMS 66:1-2
Vir die koorleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, almal op aarde! Sing tot roem van sy Naam, gee Hom die eer wat Hom toekom!
Verken PSALMS 66:1-2
5
PSALMS 66:10
U het ons beproef, o God, ons gelouter soos silwer
Verken PSALMS 66:10
6
PSALMS 66:16
Kom luister, alle dienaars van God, ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het
Verken PSALMS 66:16
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's