YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 3

1

Psalms 3:3

Die Boodskap

DB

Hulle lag my uit en sê: “God kan hom tog nie help nie!”

Vergelyk

Verken Psalms 3:3

2

Psalms 3:4-5

Die Boodskap

DB

Maar, Here, U beskerm my van alle kante teen hulle. Hulle sal my nie in die grond in trap nie. U help my om nie die handdoek in te gooi nie. Ek roep so hard as wat ek kan tot die Here. Hy hoor my as ek bid. En Hy antwoord my.

Vergelyk

Verken Psalms 3:4-5

3

Psalms 3:8

Die Boodskap

DB

Staan op, Here! O my God, red my! U het almal stilgemaak wat my wil seermaak. U kan mense wat U nie dien nie, se mond maklik stilmaak.

Vergelyk

Verken Psalms 3:8

4

Psalms 3:6

Die Boodskap

DB

In die aand kan ek gaan slaap sonder om te lê en rondrol van bekommernis. In die môre word ek rustig wakker, want ek weet die Here sal my krag gee om my probleme op te los.

Vergelyk

Verken Psalms 3:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's