Psalms 3:4-5

Psalms 3:4-5 DB

Maar, Here, U beskerm my van alle kante teen hulle. Hulle sal my nie in die grond in trap nie. U help my om nie die handdoek in te gooi nie. Ek roep so hard as wat ek kan tot die Here. Hy hoor my as ek bid. En Hy antwoord my.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 3:4-5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid