YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 3:6

PSALMS 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gaan lê en slaap en weer wakker geword, want die HERE het oor my waggehou.

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:6 Bybel vir almal (ABA)

Ek gaan lê en slaap, en ek word weer wakker, want die Here beskerm my.

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my.

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek kan gaan lê, aan die slaap raak en wakker word, want die HERE onderskraag my.

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal nie bang wees vir tienduisende mense wat hulle rondom my teen my opgestel het nie.

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:6 Die Boodskap (DB)

In die aand kan ek gaan slaap sonder om te lê en rondrol van bekommernis. In die môre word ek rustig wakker, want ek weet die Here sal my krag gee om my probleme op te los.

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gaan lê en slaap en weer wakker geword, want die HERE het oor my waggehou.

Deel
Lees PSALMS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's