YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 115

1

Psalms 115:1

Die Boodskap

DB

Dit is nie ons mense wat eer moet kry nie, Here! Ek wil dit herhaal: Nie ons nie, maar U alleen verdien eer. U het u kinders baie lief. U laat hulle nooit in die steek nie.

Vergelyk

Verken Psalms 115:1

2

Psalms 115:14

Die Boodskap

DB

Die Here sal vir julle ’n baie groot nageslag gee en julle baie maak.

Vergelyk

Verken Psalms 115:14

3

Psalms 115:11

Die Boodskap

DB

Julle wat die Here dien, vertrou op Hom! Hy help julle en Hy beskerm julle.

Vergelyk

Verken Psalms 115:11

4

Psalms 115:15

Die Boodskap

DB

Hy wat alles in die wêreld gemaak het, sal julle baie gelukkig maak.

Vergelyk

Verken Psalms 115:15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's