YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 115:11

PSALMS 115:11 Bybel vir almal (ABA)

Die mense wat die Here dien, moet op Hom vertrou, Hy help hulle en Hy beskerm hulle.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle wat die Here dien, vertrou op die Here! Hy help en beskerm julle.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle wat vir die HERE ontsag het, vertrou op die HERE! Hy is hulle hulp en hulle skild.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE; Hy is hulle hulp en hulle skild.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:11 Die Boodskap (DB)

Julle wat die Here dien, vertrou op Hom! Hy help julle en Hy beskerm julle.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle almal wat die HERE dien, vertrou op die HERE! Hy is hulle helper, Hy is hulle skild.

Deel
Lees PSALMS 115
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's