PSALMS 115:1
PSALMS 115:1 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moenie sê dat mense ons moet respekteer nie, U moenie dit sê nie. U moet sê dat die mense ú Naam moet respekteer, want U doen wat U belowe het en U bly dieselfde.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
NIE aan ons, o HERE, nie aan ons nie, maar aan u Naam gee eer, om u goedertierenheid, om u trou ontwil.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nie aan ons nie, Here, nie aan ons nie, maar aan u Naam kom die eer toe, want dit is U wat liefde en trou bewys.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nie aan ons nie, HERE, nie aan ons nie, maar aan u Naam kom die eer toe, oor u troue liefde, oor u bestendigheid.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nie aan ons nie, HERE, nie aan ons nie, maar aan u Naam gee eer, om U goedertierenheid en om u waarheid ontwil.
Deel
Lees PSALMS 115