YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 115:15

PSALMS 115:15 Bybel vir almal (ABA)

Ek bid dat die Here julle sal seën, Hy wat die hemel en die aarde gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle is geseënd deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die Here julle seën, Hy wat hemel en aarde gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag julle geseën word deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Julle is geseën deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:15 Die Boodskap (DB)

Hy wat alles in die wêreld gemaak het, sal julle baie gelukkig maak.

Deel
Lees PSALMS 115

PSALMS 115:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag die HERE julle seën, Hy wat hemel en aarde gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 115
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's