YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 36

1

Jesaja 36:7

Die Boodskap

DB

Of wil jy dalk vir my vertel dat jy nou weer ewe skielik op die Here jou God vertrou? As ek reg onthou, het jy, koning Hiskia, Hom erg beledig. Was dit nie sy altare wat jy persoonlik laat afbreek het met die opdrag dat die mense van Juda en Jerusalem slegs by die altaar in Jerusalem mag offer nie?

Vergelyk

Verken Jesaja 36:7

2

Jesaja 36:1

Die Boodskap

DB

In die veertiende jaar van koning Hiskia se regering het koning Sanherib van Assirië al die versterkte stede van Juda aangeval en hulle ingeneem.

Vergelyk

Verken Jesaja 36:1

3

Jesaja 36:21

Die Boodskap

DB

Die soldate op die mure het doodstil gebly, want koning Hiskia het hulle beveel om nie ’n woord te sê nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 36:21

4

Jesaja 36:20

Die Boodskap

DB

Daar was nog nie een god wat sy land en sy mense teen my kon verdedig nie, nie een nie! Wat gee julle die idee dat die Here Jerusalem kan red?”

Vergelyk

Verken Jesaja 36:20

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's